Shannon Wals

Artist Composer

Notes: 
Wals van Tant Sannie Shannon Waltz first recorded by East Texas Serenaders (Daniel H Williams - Fiddle, John Munnerlyn - tenor banjo, Cloet Hamman - guitar, Henry Bogan - violin cello) Recorded on Thursday, 25 October 1928 in Dallas, TX Master number DAL-721, released on Brunswick 282 Heelwat van die musiek wat deur die groep opgeneem is, is deur Williams gekomponeer — "Acorn Stomp," "East Texas Drag," en "Arizona Stomp," byvoorbeeld. Die groep het "Shannon Waltz" en "Sweetest Flower Waltz" van ‘n vioolspeler uit die Noorde genaamd Brigsley verkry. Daar is geen verdere inligting oor die komponis van die Shannon wals bekend nie.

Content type

Tunes