van Aardt, Reon
[5 Maart 1991 - ] |
||
Reon van Aardt is in Bloemfontein woonagtig en 'n velsydige musikant. Hy is toegewyd tot die Afrikaner kultuur en dien op die ATKV Jeugberaad. Reon het in 2007 by die Volksblad kunstefees saam met Valiant Swart en Ollie Viljoen gespeel en tree steeds saam met hulle op. Hy speel tans in 6 orkeste en tree gereeld op by troues en funksies. |
Full Name:
van Aardt, Reon
Birth Date:
1991-03-05

Content type
Artists