Le Roux, Werner en Leana

Birth Date:
1975-09-19
Decease Date:
1979-12-06

   Werner en Leana is die kleinkinders van die bekende Mike Lotter, van Boksburg. Hierdie twee kinders se talente is eenvoudig verstommend en hulle het tydens die TV kompetisie van 1987 opgetree.Oom Mike is werklik 'n oupa duisend om hierdie kinders só af te rig en by te staan.oom Mike Lotter met sy kleinkinders, Werner en Leana Le Roux[Foto: kopiereg voorbehou]