Fourie, Aletta Hillegonda (Kintie)

Birth Date:
1921-03-01
Decease Date:
2016-10-26

Kintie is op 1 Maart 1921, in Zwolle, Nederland, gebore en is later met George F. Malan, 'n LV van Humansdorp, getroud. Sy is 'n huisvrou en drie seuns en drie dogters is uit die huwelik gebore.