Fourie, Herman Christiaan (Manie)

Birth Date:
1917-06-04
Decease Date:
2016-10-26

Manie is op 4 Junie 1917, op Bronkhorstspruit gebore en behaal die graad BA ook aan die Universiteit van die Witwatersrand. Hy behaal ook die Onderwysdiploma aan die Universiteit van Natal. Hy was 'n onderwyser en boer en het op Rooipoort, Babanango gewoon. Hy is met Geesje van Rensburg getroud en twee dogters en twee seuns is uit die huwelik gebore. Hy is in Junie 1979, oorlede.