Bornman, Ricardo

Birth Date:
Decease Date:
2000-04-02

Ricardo Bornman is die seun van die bekende oom Kerrie Bornman en sy vrou Johanna.

Ricardo was 'n uitmuntende kitaarspeler en het ook saam met sy pa in plaatopnames opgetree.